'n Inligtingsentrum om pornografieverslawing te help oorkom

The Blog

Ek klim uit die kas

Dit is die eerste keer wat ek op ʼn sosiale platform my storie deel. Ek is senuagtig, maar nie bevrees nie. Ek is ʼn meisie en het gebruik gemaak van pornografie om my seksuele begeertes te bevredig. So vandag klim ek uit die kas; om die storie met jou te deel. Die kas waaruit ek […]