'n Inligtingsentrum om pornografieverslawing te help oorkom

Artikels


  • Hoe erg is dit eintlik?

    Mense verskil nie in hul definisies van wat sonde is nie. Waar mense wel mee verskil is hul opinie oor hoe erg elke sonde is. Seksuele verslawing is ‘ n..

  • Ietsie vir die ouers

    Een van ouers se grootste nagmerries is deesdae om hul kind te vang terwyl hulle van seksueel eksplisiete materiaal gebruik maak of in ‘n ontblotende gesprek betrokke is. Die grootste..

  • Patrone van terugval

    Daar is baie dinge in elkeen van ons se lewens wat ons al so baie keer doen dat ons nie meer bewus word dat ons dit doen nie. Soos hoe..

  • Neem ‘n besluit

    ‘n Mens het net ongeveerd 80 jaar om te leef. Die derde hiervan is klaar weg want ons slaap omtrent ‘n derde van ons leeftyd. Baie tyd word ook aan..

  • Eensaamheid

    Daar is ‘n verskil tussen om eensaam te wees en om alleen te wees. Om soms alleen te wil wees is normaal – sekere mense het ‘n breek van sosiale..

  • Is jou man verslaaf?

    Pornografieverslawing is ʼn baie subtiel verskynsel wat dalk nie dadelik in die lig gebring word nie. Partykeer vind ʼn vrou uit dat haar man daarmee sukkel eers ʼn paar jaar..

  • Verslawing op ons breine

    Ons brein is ʼn wonderlike instrument en mensgemaakte rekenaars kan nie eers naastenby daarmee vergelyk in spoed en doeltreffendheid. Die brein is neuroplasties, wat beteken dat dit sy vorm kan verander om..

  • Pornografie en getrouheid

    Hier is ʼn paar gedagtes oor die invloed van pornografie en seksuele verslawings op die huwelik sowel as op mense se denksvermoë en getrouheid. Orgasme is ʼn kragtige bindingsmeganisme. Elke..

  • Perke vir jou begeertes

    Díe artikel sal vir sommige mense swaar wees om te lees. Ons kies dikwels om, volgens ons begeertes, liewer ʼn leuen uit te leef as om oop en eerlik met..