'n Inligtingsentrum om pornografieverslawing te help oorkom

Hierdie webblad is bedoel vir mense wat van pornografiese afhanklikheid in hul lewens ontslae wil raak, asook vir hul vriende en familie

Vandag is seksueel-stimulerende materiaal orals maklik beskikbaar: op TV, DSTV, rekenaars en selfone.  Media- en advertensiemaatskappye gebruik oorweldigende hoeveelhede van sagte pornografie om mense se emosionele geheue te stimuleer om groter klandisie te bereik.  En natuurlik is daar advertensie kringe wat uitsluitlik op seksuele stimulering en bevrediging as hul produk fokus – soos porn webtuistes, “sex chats” ook bekend as “sexting” en aanlyn klubs vir volwassenes.

Maar wat is egter die effek van sulke stortvloed van seksuele materiaal op gewone families en individue se hedendaagse lewe?  Wat gebeur met ʼn brein en ʼn hart van iemand wat graag die porn materiaal wil ophou gebruik, maar keer op keer misluk?  Wat kan sulke mense doen om mekaar te ondersteun , en watter stories het hulle om vir die res van ons samelewing te vertel?

Hierdie web-bron is ʼn versameling van inligting wat deur navorsing en stories van mense bevestig en herhaal word.  Ons inligting handel oor verslawing aan pornografie en seksueel-stimulerende materiaal.  Die skandevolste verslawing wat die hedendaagse mens beïnvloed.

Lees meer oor ons visie vir die projek hier.

Stories

  • Over a period of time this leads straight to stage 2 burnout

    14 Mar 2016

    Smollett attorneys, Todd Pugh and Victor P. Henderson, met with prosecutors and police earlier Wednesday afternoon. It unknown what was discussed or whether Smollett attended the meeting. Hackers struck the company last year during the height of the holiday shopping season, tarnishing its reputation and hampering sales. Target slow reaction to the incident also drew […]

  • They typically consist of a pair of strings or cords

    6 Mar 2016

    Gent counsel replied that the relationship had broken down and that he would not return to work but would instead sue Strone.Two weeks later, Gent was recalled as new work was obtained. Gent counsel replied that he would not return and that the offer was sham made only in response to his litigation and not […]

  • He certainly not out of the woods yet

    28 Feb 2016

    https://www.nflstarsjereys.com Enough cause for concern to potentially affect him in the future, Hinschberger lawyer, Christopher Dawson, said of his client injuries. He certainly not out of the woods yet, in terms of his rehabilitation. Lawsuit alleges Molly Bloom was negligent for not providing for the well being of its patrons and by hiring employees who […]